Skip to main content

Beeld Kinderfonds Oorhandinging aan Adrie van Staden

Beeld Kinderfonds Oorhandinging aan Adrie van Staden

Oorhandiging aan die beeld Kinderfonds:

Die Sakekamer het in 2010 die laaste groot bydrae aan die Kinderfonds gemaak. Op die Foto is Ester Harper, Andries Brink en Adrie van Staden van die Kinderfonds