Almal wil ‘kru’ Zuma-werk sien
Sedert die nuus oor die kunstenaar Brett Murray se omstrede uitstalling Hail to the Thief II toegeneem het, het besoekers aan die galery gister tot sowat 100 per uur gegroei.
Categories: 24Nuus
Horings lei tot R200 000-boete
’n Viëtnamese burger gaan na verwagting nog die naweek huis toe vertrek nadat hy gisteroggend met R200 000 beboet is weens die onwettige vervoer van renosterhorings.

Man skiet op dief, tref kind
’n Pa wat per ongeluk sy dogtertjie tydens ’n rooftog doodgeskiet het, is die slegste ding wat ooit met ’n gesin kan gebeur.
Categories: 24Nuus
Wagte pas polisie op vir R210 m.
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het in die vorige boekjaar bykans R210 miljoen aan private veiligheidsmaatskappye bestee.
Categories: 24Nuus
Wagte pas polisie op vir R210 m.
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het in die vorige boekjaar bykans R210 miljoen aan private veiligheidsmaatskappye bestee.
Categories: 24Nuus
Facebook meer werd as jaarlikse SA begroting
Facebook het wêreldwyd 900 miljoen maandelikse gebruikers en het verlede jaar ’n inkomste van $3,7 miljard (sowat R30 miljard) gehad.

Boom op rugbyveld geplant voor wedstryd
’n Vertoon van skoolgees het in Centurion wortel geskiet toe leerlinge van een skool ’n boom op hul mededinger se rugbyveld gaan plant het.

Hondsdolheid teister gemeenskap
“Ek het al die plaaswerkers gewaarsku hulle moet pasop vir honde nadat ’n vriendin deur haar eie hond, wat hondsdol was, gebyt is. Talle hondsdol honde is toe al in die omgewing gewaar.”

Mdluli kry 5 dae
Lt.genl. Richard Mdluli het vyf dae gekry om redes te verstrek waarom hy nié uit die polisie geskors moet word nie.
Categories: 24Nuus
Polisieman bring 'tasbom' werk toe
Die Villieria-polisiekantoor in Pretoria glo vinnig leeggeloop nadat ’n polisiekonstabel ’n vermeende tasbom in die aanklagkantoor neergesit het.
Categories: 24Nuus
ANC dreig met hofbevel oor Zuma-portret
Die ANC probeer ’n Johannesburgse kunsgalery met ’n hofbevel dwing om ’n “beledigende” portret van pres. Jacob Zuma te verwyder.
Categories: 24Nuus
Video: Daar wás seks, erken Helberg
Die rugbyspeler Deon Helberg en Manda Reyneke hét ’n seksuele verhouding gehad. En ja, “’n deel van hom” hét dit geniet.
Categories: 24Nuus
Dokters wen in saak oor Down-kind
'n Egpaar het hul skadevergoedingseis teen twee ginekoloë in die hooggeregshof in Pretoria verloor nadat hul dogter met Down se sindroom gebore is.
Categories: 24Nuus
Video: Breier vrees erge straf
“Dit wat ek gedoen het, kan niemand goedpraat nie, dit was verkeerd. Ek moet die pak vat vir wat ek gedoen het.” (Video binne: Valke Rugbyunie oor voorval).
Categories: 24Nuus
Jong boer hondsdol
’n Jong boer van Underberg, KwaZulu-Natal, veg die afgelope twee weke om sy lewe nadat hondsdolheid by hom gediagnoseer is.
Categories: 24Nuus
‘Dit sal help om raaisel op te los’
Hoewel die polisie steeds volhou dat Nico Henning nie ’n verdagte in die moordsaak van sy vervreemde vrou, Chanélle Henning, is nie, is daar gister op vyf persele toegeslaan, onder meer sy huis en kantoor.
Categories: 24Nuus