Proteas klop Kiwi's in naelbyt-stryd
Suid-Afrika se Marchant de Lange het Woensdag hier, ten spyte van 'n foutbal in sy laaste boulbeurt, sy span gehelp om die derde en beslissende T20-wedstryd van die Proteas se toer teen Nieu-Seeland te wen en sodoende die reeks met 2-1 te beklink.
Categories: 24Nuus
Inkopieganger doodgeskiet
'n Inkopieganger is Woensdagoggend doodgeskiet by 'n winkel in Sandton toe rowers daar ingebars het.
Categories: 24Nuus
Snik as jy drink, rook
Rokers en drinkers gaan vanaand die meeste huil.
Dis nou ná afloop van mnr. Pravin Gordhan, minister van finansies, se begrotingsrede waartydens sondebelasting ongetwyfeld weer verhoog sal word.
Categories: 24Nuus
Anika se eks-kêrel eis nou
Anika Smit (17) se gewese kêrel eis R285 000 van die polisie weens onregmatige inhegtenisneming.
Categories: 24Nuus
Plaasaanvalle: ‘90% oor roof’
In 90% van plaasaanvalle is die bedoeling om te roof en in net 2% gevalle is dit politiek of rassisties gemotiveerd.
Categories: 24Nuus
2 lyke in dam ná boer skiet
’n Boer van Marble Hall, Limpopo, het gister twee koperkabeldiewe op sy plaas met ’n haelgeweer geskiet, waarna hulle in ’n plaasdam geval en gesterf het.
Categories: 24Nuus
‘Hei! Wat maak julle met Oom Koos
Die polisie se soektog eergisteraand na ’n “lyk” op ’n hoewe in die weste van Pretoria het ’n hele konsternasie afgegee.
Categories: 24Nuus
Joost wou Kurt bydam oor Amor
Daar was so hittete ’n vuis-geveg tussen die oud-Springbok-kaptein Joost van der Westhuizen en die sanger Kurt Darren toe Van der Westhuizen Darren en Amor Vittone een nag in laasgenoemde se huis “gekonfronteer” het.
Categories: 24Nuus
Belastingbetaler dok op vir Cele se eis teen koerant
Belastingbetalers sal genl. Bheki Cele, die nasionale polisiehoof, se regskoste betaal in sy geding teen die Sowetan-koerant.
Categories: 24Nuus
Roccy sien ál beter ná operasie
Roccy die weesrenosterbulkalf wat heeltemal blind was nadat stropers hom oor sy kop geslaan het, kan al baie beter sien.
Categories: 24Nuus
Valke-hoë, 10 ’n ‘moordbende’
Die hoof van die Valke in KwaZulu-Natal en tien lede van die eenheid teen georganiseerde misdaad by Cato Manor is deur die polisie in kennis gestel van voornemens om hulle te skors hangende bewerings dat lede van dié eenheid glo soos ’n moordbende opgetree het.
Categories: 24Nuus
Nuwe held verrys vir SA krieket
Richard Levi, Suid-Afrika se nuwe krieketheld, was van kleins af te groot en sterk vir sy teenstanders op die krieketveld.
Categories: 24Nuus
10 artse sê oor parool
Binnekort sal tien dokters op ’n nuwe adviesraad oor mediese parool alle aansoeke van gevangenes om op mediese parool vrygelaat te word, moet nagaan en oorweeg.
Categories: 24Nuus
Minister van sport voeg daad by woord
Mnr. Fikile Mbalula, minister van sport en ontspanning, het die naweek ’n 21 km-oefenroete saam met fietsryers aangepak ter voorbereiding van sy deelname aan die Cape Argus Pick n Pay-fietswedren.
Categories: 24Nuus
Dusi van ’n ma!
Die agt maande oue Jake Ulansky is die rede waarom sy ma, Abbey, en “tannie”, Robin Kime, die afgelope twee dae hul bes doen om die Unlimited Dusi-kanowedvaart so vinnig moontlik klaar te roei.
Categories: 24Nuus
Premier geopereer ná sy in toespraak omval
Mev. Hazel Jenkins, Noord-Kaapse premier wat gister tydens haar jaarlikse provinsiale rede ineengestort het, is gister vroegaand na ’n teater geneem vir ’n operasie.
Categories: 24Nuus
Seun geskiet: Polisielid vas
Die studentekonstabel wat glo Dinsdag ’n tiener van Soweto doodgeskiet het, is gister in hegtenis geneem en van moord aangekla.
Categories: 24Nuus
‘Die water brand ons’
Inwoners van dié dorp wat sukkel met suur mynwater in hul krane het gister vertel hoe die water ’n veluitslag veroorsaak, hul hare breek en swembadwater pikswart maak.
Categories: 24Nuus
NW-geldverslae skok
Al 24 Noordwes se munisipaliteite word vir korrupsie en wanbestuur ondersoek. Van die munisipaliteite was al onder administrasie.
Categories: 24Nuus
Madeliefie: ‘Vir samehorigheid’
“Die uitdaging is om al die sportsoorte in die streek oorgehaal te kry om die Barbertonse madeliefie-embleem ter wille van maatskaplike samehorigheid en transformasie vaarwel te roep.”
Categories: 24Nuus
