Skip to main content

Sluit Aan

Enige onderneming, instelling of individu wat die missie en doelstellings van die Groter Johannesburse Sakekamer /Greater Johannesburg Business Chamber onderskryf, mag lid word van die sakekamer.

Die lede van die Sakekamer bestaan uit:
Korporatiewe lede: Hulle verteenwoordig groter sake lede (gewoonlik hoofkantore geleë in die omgewing).
Sake lede: Hulle verteenwoordig die grootste ledegroep en is sake-
ondernemings.

Persoonlike lede: ’n Belangrike groep van persone wat weens hul sakebelange of
bloot uit belangstelling in hul persoonlike hoedanighede
aansluit. In baie gevalle is hulle persone in diens van sake
lede maar wat tog ook persoonlike lede wil wees.

Vind aangeheg 'n aansoekvorm met instruksies vir die Sakekamer.

As Alternatief sou ons verkies dat U aanlyn aansluit deur hier te kliek.

AttachmentSize
Aansoekvorm GJS.DOC90.5 KB